ThreeLittlePiggs.com

Home
The Story
VicBay
Contact Me
Afrikaans
Snaaksies
Hogg's Blogg
BedKlip
The Main WHAT???
Snaaksies

Ten spyte van ons omstandighede, kan ons Afrikaners nogal snaaks wees.  Snaaks amusant en, wel ja, die ander snaaks ook...

Bydraes in die vorm van fotos, staaltjies ens, is baie welkom.  E-pos bydraes asseblief aan mainpigg@threelittlepiggs.com   Nie te ver onder die belt nie asseblief!

grapjas_tietiesquad.jpg

Daar is net drie soorte blondines:  Die wat kan tel, en die wat nie kan nie....

Mamma!
woefhappie.jpg
Dis hoekom jy oë agter in jou kop moet hê...

SIMPEL KIND!
simpelkind.jpg
Hoe die HEL het hy daar ingekom?

Huh?
halwemaninboks.gif
Dankie aan Oompie van Bethal.

Slegs in die Nuwe Suid-Afrika:

'n Anonieme besoeker het hierdie ingestuur:

Sou hy dit self gedoen het...?
NSAcop.jpg
Wat as hy die ding skielik nodig kry? Maar sit sal hy SIT.

Juffrou in Biologieklas:  "Wie kan vir my sê wat is 'n parasiet?"

Jannie antwoord: "Juffrou dit is 'n meisiesfiets se 

saal.."

Laughing

Laughing

Koos word gearresteer vir dronkbestuur deur 'n

vroulike polisiebeampte.  Sy noem dit vir hom dat

enigiets wat hy sê teen hom gehou mag word.  Koos skree:  "BOEBIES!"

Wink

Wink

Wanneer mag mens 'n dwergie klap?

As hy close dans met jou vrou en sê haar hare ruik 

lekker!!!!!!

Embarassed

Embarassed

Die Blond sê: "Ek gaan bietjie my plante gaan nat 

gooi."

Die Brunet sê: "Maar dit reën dan buite.........."

Die Blond antwoord: "HELLLLOOOOOOOO.......... Ek gaan

mos my bleddie reënjas aantrek!!!!!!!!" 

Innocent

Innocent

Koos is besig om liefde te maak toe sy bokkie 'n

epileptiese aanval kry.

Koos jaag met haar na dokter wat vra, "Wat's fout?" 

Koos: "Ek dink haar orgasme haak vas."

Sealed

Sealed

Mans is soos rooi wyn.  Hoe ouer, hoe beter.

Vroue is soos melk, eers word hulle suur en dan word 

hulle dik!

Undecided

Undecided

'n Engelssprekende vrou gee geboorte.

Sy vra die blonde Afrikaanse suster aan diens: "Is it

a boy?"

Suster: "Nee mevrou, dit is 'n wit kind".

Gehoor van die man wat gereeld sy
trouvideo AGTERSTEVOOR kyk?

Die deel waarvan hy die meeste hou, is waar hy sy vrou

teruggee aan haar pa......                                  

 The Pigg Den is in Amandasig, Akasia, Pretoria, Long Bent Yellow Fruit Republic of South Africa.  Or there abouts.