|
Ek het besluit om die Afrikaanse blad te begin
met fotos en teks rakende Afrikaanse musikante en sangers. Ek glo die Afrikaanse musiekbedryf verdien beter blootstelling
as wat dit huidiglik kry. Ek is geen deskundige op die gebied nie, maar ek weet wat vir MY mooi is.
Let asseblief op die dubbel "G"!
| Jak de Priester |

|
| "Buite in die strate bars Jakarandas uit hul nate....." |
| Richard van der Westhuizen |

|
| Nie net 'n befaamde Afrikaanse akteur nie, maar ook liedjieskrywer en sanger van formaat. |
|
|
| Albert de Wet |

|
| Ongelooflik talentvolle jong man. Ek verstaan hy was maar in standerd 9 toe hy "Lyf" geskryf het... |
|
|